Vlag Europa Koolhaas Streepjescode vlag

Europa Koolhaas Streepjescode vlag

EU495PR150
€42,95
  • Levertijd:1-2 werkdagen mits op voorraad
Europa Koolhaas Streepjescode vlag Polyester vlag, heldere kleuren en dubbelgestikte randen, In premium kwaliteit leverbaar. ...Meer informatie

Product omschrijving

  • Merk:Vlag
  • Artikelnummer:EU495PR150
  • Levertijd:1-2 werkdagen mits op voorraad

Europa Koolhaas Streepjescode vlag

Koolhaas se voorgestelde vlag

In 2002 het die Nederlandse argitek Rem Koolhaas en sy argitektuurmaatskappy Office for Metropolitan Architecture (OMA) ’n nuwe vlag ontwerp in reaksie op ’n aansoek van Romano Prodi, die Kommissie se president, om maniere te vind vir die herposisionering van die Unie op ’n manier waarin Europa se “diversiteit en eenheid” verteenwoordig sal word. Die voorgestelde nuwe ontwerp is “strepieskode” genoem, soos dit die kleure van elke Europese vlag (van die destydse 15 lidlande) as vertikale bane vertoon. Sowel as die strepieskode-vergelyking, is dit ongunstig vergelyk met muurpapier, ’n TV-toetskaart en seilstoelstof. In teenstelling met die huidige vlag sou dit al die lidlande vertoon.

Dit is nooit amptelik deur die EU of enige organisasie aanvaar nie; dit is egter gebruik as die logo van die Oostenrykse EU-presidentskap van 2006. Dit is opgedateer met die kleure van die 10 lidlande wat sedert die ontwerp aangesluit het, en is ontwerp deur Koolhaas se maatskappy. Sy beskryfde doel is om “na Europa te verwys as die gemeenskaplike poging van verskillende nasies, met die behoud van elkeen se unieke kulturele identiteit”. Daar was aanvanklik sommige klagtes omdat die bane van die vlag van Estland verkeerdelik vertoon is.

Reviews

0 sterren gebaseerd op 0 beoordelingen Uw review toevoegen

Tags